skip to Main Content

Hoe sê mens genoeg dankie vir die mooiste, perfekste fotos! Dankie vir elke “kliek”, elke lag en die liefde wat jy gedeel het op die 21ste Oktober 2017. Dankie vir die ongelooflike passie waarmee jy oomblikke vasvang. Hierdie fotos sal ek altyd bewaar en koester en elke keer wanneer ek terug kyk daarna sal ek elke stukkie emosie van ons mooiste dag weer kan herleef.

LINKS

FIND ME ON

Back To Top